Colours of My Rainbow - Oor Skrywers en Boeke    
Home Photos Favourites Help
Search   
Profile
BlogID: maankind
Occupation: Afgetree by die see
Location: Kleinmond, South Africa
View Profile Details
My Gunsteling Boeke

Conversations with God - Neale Donald Walsch
Al drie volumes. Dit het my lewe omgekeer!

Walking the Camino - Shirley MacClaine
Eendag gaan ek ook

The Other Side and Back - Sylvia Browne
Eintlik enige iets van Sylvia is die moeite werd!

Manifest your Destiny - Wayne W Dyer
Dis reg, jy kan ook.

Synchro Destiny - Deepak Chopra
Moeilik op plekke, maar die moeite werd!

The Prophet - Kahlil Gibran
Hoewel amper honderd jaar oud, is elke woord nog steeds relevant

Dark nights of the Soul - Thomas Moore
Om daardie donker nagte in ons lewens te leer hanteer

Skryfwerk

My Commitment
My Commitment

Aengus Challenge
'n Stadige Dood

Aengus Challenge
Skade van die Son

Kort-kortverhaal - BW
Die Verloop

Fletcher's Challenge
Love Letter

Hier bewaar ek dinge
Syndication
Statistics
Entries (106)
Comments (1850)


Wen nog 'n boek! Daar is nog 'n Chanette Paul Spanningsverhaal om te wen, geskenk deur Lapa Uitgewers. Die eerste persoon wat kan raai watter skrywer se boek onder die top 10 gaan beland wat 'n heerlike verrassing gaan wees vir baie mense, wen ook 'n boek! So 'n uitskieter tussen die 'groot' name. (As dieselfde tendens voortduur met die stemmery - alle aanduidings is reeds daar van die begin af.) 'n Wenk - Dis 'n jong skrywer. As jy nou nog nie gestem het nie, daar is nog kans! http://leeslys.wordpress.com Dan is 'n ook 'n boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009! Jy kan hier raai, of dit stuur na leeslys@icon.co.za (Slegs lede van Boekemakranka, of die Boekemakranka Facebook groep kom in aanmerking vir die prys, so sluit sommer vandag aan as jy nog nie lid is nie. Boeke kan ongelukkig net na adresse in SA gepos word.)



Daar is 'n lekker boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009! Die persoon wat die naaste aan reg is wen 'n heerlike spanningsverhaal deur Chanette Paul, geskenk deur LAPA uitgewers! Jy kan sommer jou raaiskoot hier waag, of jy kan dit stuur na leeslys@icon.co.za (Slegs lede van Boekemakranka, of die Boekemakranka Facebook groep kom in aanmerking vir die prys, so sluit sommer vandag aan as jy nog nie lid is nie. Boeke kan ongelukkig net na adresse in SA gepos word.) As jy nog nie gestem het nie, of sommer net weer na die nominasies wil gaan kyk, dit is te sien by http://leeslys.wordpress.com



Daar is nog net drie dae oor om te gaan stem vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009. Vind die stembus by http://leeslys.wordpress.com



Boekemakranka is bevoorreg om eksklusief met blogger en veelbekroonde skrywer Martie Preller te gesels oor haar nuutste breinkinders!






Anita de Kock laat weet:

Ek is weer besig met skoon maak en uitgooi - al daardie boeke en dinge wat nou nog in bokse lĂȘ en wat ek nooit weer gaan gebruik nie.

Sit met talle boeke oor Star Trek en produksie-inligting en foto's van die rolprente.  Het ook die hele Shannara=-reeks van Terry Brooks wat ek wil verkoop (Het dit gister op Gumtree ook geplaas).  Onder die Star Trek boeke is Leonard Nimoy se eerste boek, I am not Spock - 1975 -eerste uitgawe en die tweede een, I am Spock 1995 - ook ' n eerste uitgawe.  Beide die boeke is uit druk uit en is reeds versamelitems.

Sit nog met 'n kabinet vol inligting en foto's oor rolprente (tot en met 1994), posters, en ook 'n paar boeke - The Films of Steven Spielberg, The Making of Close Encounters of the Third Kind, Evita en The Illustrated story of the making of Dances with Wolves (het ook foto's en 'n versamelaars-poster wat nooit in die land gebruik is nie.). Die boeke is basies nog nuut en is nie baie gebruik nie.

As julle weet van iemand wat rolprentmateriaal versamel of verkoop, laat weet my ook asb.

Ek sit ook met 'n boks vol koerante en nog een vol tydskrifte wat verskyn het met die dood van prinses Diana en haar begrafnis.  Het die goed gehou vir die nuuswaarde daarvan, maar wil nou daarvan ontslae raak.  As iemand daarin belangstel, kontak my asb ander gaan dit ashoop toe.

As enigiemand van julle daarin belangstel of weet van iemand wat daarin sal belangstel, kontak my asb by anita_de_kock@yahoo.com of by skrywersburo@gmail.com






Archives
November 2009 (3) | August 2009 (1) | April 2009 (1) | December 2008 (2) | November 2008 (2) | May 2008 (5) | April 2008 (5) | March 2008 (2) | February 2008 (1) | January 2008 (3) | December 2007 (4) | November 2007 (8) | October 2007 (8) | September 2007 (10) | August 2007 (8) | July 2007 (11) | June 2007 (2) | May 2007 (4) | April 2007 (5) | March 2007 (2) | February 2007 (7) | January 2007 (8) | December 2006 (3) | October 2006 (1) |
My Art

My plek en my mense
Album:
Full View
Plekke waar ek graag kuier

Vakansie in Kleinmond
Heerlike bekostigbare vakansieplek in Kleinmond

Madikelo
Madikelo Safari's, Archery & Accommodation - Nelspruit area

My LitNet Blog
Een plek wat ek elke dag besoek

Storiewerf
Beste webwerf vir kinders

Kalahari.Net
Koop jou boeke hier!

Tandula
Wyse woorde

Boekemakranka
'n Virtuele Leeskring - Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke

Pennestreke
'n Virtuele Skryfkring